Glutagon se reeks kitssop dien 'n heerlike versnapering enige tyd van die dag of jaar. Behalwe dat dit glutenvry is, is Glutagon se sop ook vry van koring, suiwel, eier en MSG. Smul aan hierdie groentesop met Glutagon Vlas en Sonneblombrood gerooster vir 'n heerlike glutenvrye versnapering.
BESTANDDELE
Allergeenvrye verromer (maltodekstrien, groentevet, emulgatoren, palmvrugte), teenkoekmiddel, stabiliseerder, suurreguleerder, gemodifiseerde stysel (mielies), sout, groentepoeier (ui, knoffel, tamatie) gisekstrak, suiker, paprika, seldery , pietersielie, geursel.