Gracious Bakers Saadbeskuit

Gracious Bakers Saadbeskuit

Gewone prys
R 82.00
Verkoopprys
R 82.00
Gewone prys
R 0.00
Uitverkoop
Eenheidsprys
per 
Belasting ingesluit. Versending word by betaalpunt bereken.

•- Banting (Lae koolhidrate)
•- Glutenvry (geskik vir IBS / Celiac's & Gluten onverdraagsaam)
•- Suikervry (geskik vir diabete)
•- Geskik vir mense op Paleo- en Keto-dieet
•Hulle word gemaak van varsgemaalde saad- en neutmeel. Ons maak gebruik van Erythritol as 'n suikeralternatief. Erythritol is 'n nul-kalorie suikervervanger. Dit word nie deur die liggaam opgeneem nie en kan dus nie bloedsuikervlakke verhoog nie en is ideaal vir diabete. Hulle het 'n neutagtige geur.
...