•- Banting (Lae koolhidrate)
•- Glutenvry (geskik vir IBS / Celiac's & Gluten onverdraagsaam)
•- Suikervry (geskik vir diabete)
•- Geskik vir mense op Paleo & Keto dieet
•Hulle word gemaak van varsgemaalde neutmeel, uitgedroogde klapper en karringmelk. Ons maak gebruik van Erythritol as 'n suikeralternatief. Hierdie beskuit het 'n neutagtige en sterk karringmelkgeur.