
Gracious Baker's Beetroot Seed Crackers is 'n ongelooflike heerlike laekoolhidraatbeskuitjie, wat absoluut geen gluten bevat nie en perfek is vir diegene wat 'n laekoolhidraat- of Banting-leefstyl volg.
Geniet hulle eenvoudig of saam met jou gunsteling dips en patees - 'n supersmaaklike bederf as 'n middaghappie.